Laaste opdatering - 17 Mei 2012

Opsies...

Tuisblad
Die Hoof Sê...
Krugienuus
Wie is ons
Sport
Kultuur
Akademie
Finansies
Beheerligaam
Leiers
Geskiedenis
Kontak ons
Belangrike datums
Gallery
Onderwysers
Argiewe

Jy is besoeker Nr.

Get website 

Counter

Dankie vir die inloer!

Brokkies...

Skoollied Missie & Visie
Skool Kredo & Ere-Kode
Skoolwapen & Reëls
Skoolbeleid
Inkleurkompetisie
Sms's
Skoolfotos
Kindersiektes
Skindernuus
Advertensies & Skakels
Programme
Krugienuus

Tell a Friend

 

Vinnige kortpaaie
Dae! Tot die vakansie begin

Iets om oor te na te dink

'Growing old is mandatory. Growing up is optional'

 

 

Wat is nuus hier by ons...

 

Die omgee tannie's

17/05/2012

Laerskool Krugerpark het iets baie spesiaals en uniek;
‘n Remediërende klas so oulik en sjiek !! lees meer...hier

 

Seniorkoor - ATKV Applous 2012

16/05/2012

Krugerpark se seniorkoor het Woensdag 15 Mei 2012 deelgeneem aan die ATKV Applousaand by Hoërskool Tom Naude in Polokwane. Die leerders het pragtig presteer en ‘n silver toekenning ontvang.

 

 

Sommer net vet pret by Krugerpark

11/05/2012

 

 

10/05/2012

Op Donderdag 10 Mei 2012 het Krugerpark meegeding in die Netbal Liga Wedstryd hier op ons bane, ander deelnemers was Sokgetlwa, Madiphatlogomo en Potgietersrus Laerskool het deelgeneem, ons het as volg presteer

Area wenners, O/11 B,O/12 A, O/13 A + B, Naaswenners O/11 A
Ons neem deel aan die Streeks Liga op 2 Junie op Ellisras

 

Netbal Liga uitspeel wedstryde vir Area

08/05/2012

Vandag is die uitspeel wedstryde vir die Area liga

 

Krugerpark Rugby kry 'n hupstoot

08/05/2012

MGM Motors het aan Krugerpark nuwe paalbeskermers, kantvlaggies en randsteenbeskermers geskenk vir die rugbyveld. Baie dankie aan Casper en sy span dit lyk pragtig en word baie waardeer.

 

Trompoppie "Day of Stars"

05/05/2012

Ons meisies het so pragtig gelyk met die "Day of Stars" kompetisie en ons het 'n 3de plek gekry vir die groep en ons hoofleidster het ook 'n 3de plek gekry ons het ook 'n nou n paar nuwe meisies met provinsiale kleure. Baie geluk julle outjies julle maak ons so trots!

 

Rugby & Netbal teen Groblersdal by Laerskool Julian Muller

03/05/2012

Ons het vandag op Groblersdal gaan Netbal speel. O/13 speel gelyk op, O/13 B gewen, O/12 B gewen, O/11 B gewen, O/10 A & B verloor O/11 A verloor O/12 A verloor.

 

Rugby & Netbal teen Louis Trichard

19/04/2012

 

Beheerliggaam 2012

12/04/2012

Die nuut verkose lede van die beheerliggaam is

Emile Honiball (voorsitter), Kurt Kruger (onder voorsitter), Schalk Boltman, Pieter Vorster en Michael De Beer & Gerda Roos. Dié onderwysers is ook verkies Johan J v Rensburg, Annatjie de Kock en Rudolf Badenhorst

 

O/9 - O/10 & O/11 Konka Toer

April vakansie

 

 

1ste Span Toer - Port Shepstone

April vakansie

 

 

Vir ouer artikels kliek hier vir die Argiewe

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Vir ouer artikels kliek hier vir die Argiewe

 

Foto's van die week......... ..

Gedagte vir die week...

Wees geduldig met mekaar en vergewe mekaar as die een iets teen die ander het. Soos die Here julle vergewe het, moet julle mekaar ook vergewe. - Kolossense 3:13

Nog lekker goeters om na te loer...

Baie dankie aan Romans Pizza, Ons hoofborg vir Rugby en netbal

Kliek die logo om hulle te besoek

Kliek hier vir die 2de Kwartaal Rugby datums

En hier volg die weer!!

Click for Potgietersrus, South Africa Forecast

Leer vingertaal hier

!!Skoolfoto's!!

Aanprysings

Graad 1-3

Graad 4-7

 

 

 

 

 

 

 
Ons ondersteun hierdie plaaslike verskaffers...
 
  Copyright Laerskool Krugerpark 2011-  Designed by Johan Botha KP Rekenaarsentrum 015 491 5838